'n Huisie by die rivier
Thursday, 26 September 2013
Verf verf verf!
Ek het die langnaweek 'n boekrak wat my pa jare gelede vir ons studentehuis gemaak het, en 'n super ou bedkassie wat uit klein huisie kom, geverf! Dit staan nou in die seunies se kamer.
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)